Tywyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tywyn
Die hoofstraat in Tywyn
Die hoofstraat in Tywyn
Ligging van Tywyn op 'n kaart (Wallis)
Tywyn
Tywyn
Koördinate: 52°58′00″N 4°08′″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Wallis
Ceremonial county Gwynedd
Bevolking (2006)
 - Stad 2 864
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode LL36
Skakelkode(s) 01654

Tywyn is 'n klein dorpie in Wallis in die Verenigde Koninkryk. Dit is in die graafskap Gwynedd geleë en het 2864 inwoners. In 2001 het 40,5% van die bevolking Wallies as moedertaal gepraat.

Tywyn is die terminus van 'n smalspoorlyn; die Talyllyn Railway, met stoomlokomotiewe.

St Cadfan's Church in Tywyn
Trein op die Talyllyn Railway in Tywyn
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tywyn (kategorie)