UEFA Europa-beker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Coupe Henri Delauney, die trofee waarom meegeding word.

Die UEFA Europa-beker is 'n sokkertoernooi wat elke vier jaar deur UEFA vir nasionale sokkerspanne in Europa georganiseer word. Die toernooi word altyd tussen twee FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie gespeel, en is na die Wêreldbeker die belangrikste internasionale sokkertoernooi ter wêreld. In 1960 is die Europese kampioenskap vir die eerste keer gespeel. Duitsland en Spanje het met drie keer die meeste EK's gewen. Spanje is asook tans die kampioene.

Die huidige formaat van die kampioenskappe behels 16 (2016: 24) spanne wat meeding om die titel by stadions in die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer een maand. Hierdie fase word gewoonlik die Europese kampioenskap genoem. Die kwalifiserende fase vind oor 'n periode van een jaar voor dit plaas waartydens besluit word welke spanne kwalifiseer. Die gasheerland(e) kry 'n outomatiese plasing.

Die volgende wêreldbeker sal in Frankryk in 2016 plaasvind.

Uitslae[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1960 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2:1 e. T. Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye 2:0 Vlag van Frankryk Frankryk 4
1964 Vlag van Spanje Spanje Vlag van Spanje Spanje 2:1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van Hongarye Hongarye 3:1 e. T. Vlag van Denemarke Denemarke 4
1968 Vlag van Italië Italië Vlag van Italië Italië 1:1 e. T. / 2:0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Engeland Engeland 2:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 4
1972 Vlag van België België Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van België België 2:1 Vlag van Hongarye Hongarye 4
1976 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye 2:2 e. T.
5:3 n. S.
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Nederland Nederland 3:2 e. T. Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 4
1980 Vlag van Italië Italië Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2:1 Vlag van België België Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye 1:1
9:8 n. S.
Vlag van Italië Italië 8
Jaar Land(e) Wenner Telling Tweede plek Semifinaliste
1984 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Frankryk Frankryk 2:0 Vlag van Spanje Spanje Vlag van Denemarke Denemarke en Vlag van Portugal Portugal 8
1988 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Nederland Nederland 2:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland en Vlag van Italië Italië 8
1992 Vlag van Swede Swede Vlag van Denemarke Denemarke 2:0 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Nederland Nederland en Vlag van Swede Swede 8
1996 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Duitsland Duitsland 2:1 n. Gd Flag of the Czech Republic Tsjeggië Vlag van Engeland Engeland en Vlag van Frankryk Frankryk 16
2000 Vlag van België België
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Frankryk Frankryk 2:1 n. Gd Vlag van Italië Italië Vlag van Nederland Nederland en Vlag van Portugal Portugal 16
2004 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Griekeland Griekeland 1:0 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Nederland Nederland en Flag of the Czech Republic Tsjeggië 16
2008 Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Switserland Switserland
Vlag van Spanje Spanje 1:0 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Rusland Rusland en Vlag van Turkye Turkye 16
2012 Vlag van Pole Pole
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Spanje Spanje 4:0 Vlag van Italië Italië Vlag van Duitsland Duitsland en Vlag van Portugal Portugal 16
2016 Vlag van Frankryk Frankryk 24
2020 Flag of Europe Europa 24

Statistiek[wysig]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Jaar/Jare
1 Vlag van Duitsland Duitsland 3 1972, 1980, 1996
Vlag van Spanje Spanje 3 1964, 2008, 2012
3 Vlag van Frankryk Frankryk 2 1984, 2000
4 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 1 1960
Vlag van Italië Italië 1 1968
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 1 1976
Vlag van Nederland Nederland 1 1988
Vlag van Denemarke Denemarke 1 1992
Vlag van Griekeland Griekeland 1 2004

Eerste deelname[wysig]

1960 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van Tjeggoslowakye Tjeggoslowakye
1964 Vlag van Denemarke Denemarke Vlag van Spanje Spanje Vlag van Hongarye Hongarye
1968 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Italië Italië
1972 Vlag van België België Vlag van Duitsland Duitsland
1976 Vlag van Nederland Nederland
1980 Vlag van Griekeland Griekeland
1984 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Roemenië Roemenië
1988 Flag of Ireland Ierland
1992 (Flag of the CIS Gemenebes van Onafhanklike State) Vlag van Swede Swede Vlag van Skotland Skotland
1996 Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Kroasië Kroasië (Vlag van Rusland Rusland) Vlag van Switserland Switserland
(Flag of the Czech Republic Tsjeggië) Vlag van Turkye Turkye
2000 (Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro) Vlag van Noorweë Noorweë Vlag van Slowenië Slowenië
2004 Vlag van Letland Letland
2008 Vlag van Oostenryk Oostenryk Vlag van Pole Pole
2012 Vlag van Oekraïne Oekraïne

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
UEFA Europa-beker (kategorie)