uMvoti Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg uMvoti
Kaart van Suid-Afrika wat uMvoti in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMzinyathi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN245
Hoofstad Greytown
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 2 515.6 km²  
Bevolking 114,509 (2007)

Die uMvoti Plaaslike Munisipaliteit (ook bekend as Umvoti) is een van die plaaslike munisipaliteite in die uMzinyathi-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.