Uitvoerverwerkingsone van Walvisbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Uitvoer-verwerkingsone van Walvisbaai ("Walvis Bay Export Processing Zone" in Engels) is 'n vryhandelsgebied in Walvisbaai, Namibië. Die sone sluit die hele stad in, en nie slegs 'n spesifieke gebied of kompleks nie. Die gebied is in 1996, twee jaar nadat die stad weer by Namibië ingelyf is, as vryhandelsgebied verklaar.

Eksterne skakels[wysig]