Ulsan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ulsan
울산광역시
Ulsan montage.png

Kaart Vlag
Ulsan-gwangyeoksi in South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Yeongnam
 Koördinate 35°33′N 129°19′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 058,95 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 082 567
 - Bevolkingsdigtheid 1 000/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Bak Maeng-woo
 Amptelike webwerf www.ulsan.go.kr

Ulsan (Koreaans: 울산광역시) is 'n groote stad in die suidooste van Suid-Korea en lê in die suidooste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 082 567 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 058,95 km². Ulsan is aan die See van Japan geleë, beheer Suid-Korea se tweede belangrikste hawe ná die buurstad Busan en is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Suid-Korea.