Ulysses S. Grant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ulysses S. Grant
Ulysses Grant 1870-1880.jpg
18de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18694 Maart 1877
Voorganger Andrew Johnson
Opvolger Rutherford B. Hayes
Geboortedatum 27 April 1822
Geboorteplek Point Pleasant, Ohio
Sterftedatum 23 Julie 1885
Sterfteplek Wilton, New York
Eerste Dame Julia Dent
Politieke party Republikein
Visepresident Schuyler Colfax (1869–1873)
Henry Wilson (1873–1875)
Geen (1875–1877)
Handtekening Ulysses S Grant Signature.svg

Ulysses S. Grant, gebore as Hiram Ulysses Grant, (27 April 182223 Julie 1885) was die 18de President van die Verenigde State (1869–1877). Hy het homself onderskei as generaal tydens die Amerikaanse Burgeroorlog. Tydens sy ampstermyn het Colorado op 1 Augustus 1876 die 38ste deelstaat van die Verenigde State geword.