Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Umsobomvu
Kaart van Suid-Afrika wat Umsobomvu in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC072
Hoofstad Colesberg
Grootste tale Xhosa, Afrikaans
Area 6,819 km²  
Bevolking 28,376 (2011)

Die Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Towerberg Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: