Umzumbe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Umzumbe
Ligging van Umzumbe op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Umzumbe
Umzumbe
Koördinate: 30°37′S 30°33′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit Umzumbe
Tydsone SAST (UTC+2)

Umzumbe is 'n nedersetting langs die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Umzumbe is net suid van Hibberdene. Die N2 nasionale pad gaan naby Umzumbe verby. Die Umzumberivier mond ook hier uit. Die naam beteken die slegte, gevaarlike of kronkelende een.

Bron[wysig]

Sien ook[wysig]