Universiteit Twente

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Universiteit Twente
University of Twente logo.png
Logo van die Universiteit Twente.

Leuse in Afrikaans: High Tech, Menslike aanraking
Leuse in Engels: High Tech, Human Touch
Gestig: 1961
Tipe: Openbare universiteit
Befondsing: €279,4 miljoen
Rektor: Prof dr H (Ed) Brinksma
Personeel: 3 240[1] (2011)
Studentetal: 9 341[2] (2011)
Ligging: Enschede, Overijssel, Nederland
52°14′33.85″N 6°51′11.75″O Koördinate: 52°14′33.85″N 6°51′11.75″O
Affiliasies: CESAER, EUA, 3TU
Webtuiste: utwente.nl
"Torentje van Drienerlo", symbool van die Universiteit Twente.

Die Universiteit Twente (UT) is 'n Nederlandse universiteit, wat in Enschede gesetel is. Die UT is in 1961 gestig as die Technische Hogeschool Twente en die fokus het altyd op tegniek geval. Die universiteit is die enige in Nederland wat 'n kampus het (op die landgoed Drienerlo, aan die rand van Enschede). Die UT het ongeveer 9000 studente.

Fakulteite[wysig]

Kampus[wysig]

Die Universiteit Twente is die enige universiteit in Nederland wat 'n kampus het waarop naas universiteitsgeboue ook studentehuise en sportakkommodasie is. Die kampus is gevestig op die landgoed Drienerlo, wat aan die wes-rand van Enschede, naby Hengelo lê. Die kampus het ook sy eie treinstasie: Enschede Drienerlo.

Verwysings[wysig]

  1. (nl) Personeelsomvang”. URL besoek op 2 Junie 2014.
  2. (nl) Kerncijfers onderwijs”. URL besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: