Universiteit van KwaZulu-Natal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Howard Kollege-kampus in Durban
Pietermaritzburg-kampus

Die Universiteit of KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is. Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het. Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban-Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik.

Kolleges[wysig]

Die universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is. Die kolleges is:

  • Kollege van Geesteswetenskappe (Humanities)
  • Kollege van Landbou, tegniek en natuurwetenskappe (Agriculture, Engineering and Science)
  • Kollege van Geneeskunde (Health Sciences)
  • Kollege van Bestuur en Regsgeleerdheid (Law and Management Studies)

Fakulteite[wysig]

Die universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel:

Eksterne skakels[wysig]