Universiteit van Limpopo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Universiteit van Limpopo is 'n universiteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is op 1 Januarie 2005 gestig met die samesmelting van die Universiteit van die Noorde en die Mediese Universiteit van Suider-Afrika (MEDUNSA). Die vorige instellings dien tans onderskeidelik as die Turfloop- en MEDUNSA-kampusse van die universiteit.

Bekende alumni[wysig]

Eksterne skakels[wysig]