Uraan-235

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Skyf uraan wat met uraan-235 verryk is.

Uraan-235 (U-235) is 'n uraanisotoop wat ongeveer 0,72% van natuurlike uraan beslaan. Anders as uraan-238 is hierdie isotoop kernsplytbaar; dit kan wel onderhou word deur die splitsing van atoomkerns in 'n kernkettingreaksie.

Sien ook[wysig]

  • Valindaba, Suid-Afrikaanse aanleg waar uraan-235 vervaardig is.