Uranus se natuurlike satelliete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die verhouding in grootte van Uranus en sy grootste ses planete, van links Puck, Miranda, Ariel, Umbriel, Titania en Oberon.

Uranus, die sewende grootste planeet in ons sonnestelsel, het 27 bekende mane, wat almal genoem is na karakters uit die werke van William Shakespeare en Alexander Pope. [1] William Herschel het die eerste twee mane, Titania en Oberon, in 1787 ontdek. Nog mane is in 1851 deur William Lassell en in 1948 deur Gerard Kuiper ontdek.[1] ’n Paar van die groot mane het planetêre massa, wat beteken hulle sou planete gewees het as hulle op hul eie om die son gewentel het. Nog mane is van 1985 af ontdek, óf deur Voyager 2 óf deur middel van gevorderde teleskope op aarde.

Uranus se mane word in drie groepe verdeel: 13 binneste, 5 groot en 9 onreëlmatige mane. Die binneste mane is klein, donker voorwerpe met dieselfde eienskappe en oorsprong as Uranus se ringe. Die groot mane is groot genoeg om hidrostatiese balans te bereik het, en vier van die vyf wys tekens van inwendig-gedrewe prosesse soos canyon-formasies en vulkane op hul oppervlak. Die grootste een van die vyf, Titania, is 1 578 km in deursnee en die agtste grootste maan in die sonnestelsel – dit is sowat 20 keer so groot soos die Aarde se maan. Die onreëlmatige mane is in wentelbane ver van die planeet af.

Uranus se mane[wysig]

Sleutel

Groot mane

Retrograde wentelbaan

Die mane word gelys volgens wentelperiodes, van kort tot lank. Mane wat groot genoeg is dat hulle oppervlakke ingeplof het tot ’n sferoïed, is in vet druk en het ’n ligblou agtergrond. Onreëlmatige mane met ’n prograde wentelbaan (in dieselfde rigting as Uranus s’n) het ’n liggrys agtergrond en dié met ’n retrograde wentelbaan (in ’n teenoorgestelde rigting) ’n donkergrys agtergrond.

Volgorde Romeinse
syfer
Naam IFA-
uitspraak
Foto Deursnee
(km)
Massa
(kg)
Half-as Wentelperiode
(dae)
Inklinasie
(°)
Ontdek in Ontdekker
1 VI Cordelia kɔrˈdiːliə 40 ± 6
(50 × 36)
0,044 49 751 0,335034 0,08479 1986 Richard J. Terrile
(Voyager 2)
2 VII Ophelia ɵˈfiːliə 43 ± 8
(54 × 38)
0,053 53 764 0,376400 0,1036 1986 Terrile
(Voyager 2)
3 VIII Bianca biːˈɒŋkə 51 ± 4
(64 × 46)
0,092 59 165 0,434579 0,193 1986 Bradford A. Smith
(Voyager 2)
4 IX Cressida ˈkrɛsɨdə 80 ± 4
(92 × 74)
0,34 61 766 0,463570 0,006 1986 Stephen P. Synnott
(Voyager 2)
5 X Desdemona ˌdɛzdɨˈmoʊnə 64 ± 8
(90 × 54)
0,18 62 658 0,473650 0,11125 1986 Synnott
(Voyager 2)
6 XI Juliet ˈdʒuːli.ɨt 94 ± 8
(150 × 74)
0,56 64 360 0,493065 0,065 1986 Synnott
(Voyager 2)
7 XII Portia ˈpɔrʃə 135 ± 8
(156 × 126)
1,7 66 097 0,513196 0,059 1986 Synnott
(Voyager 2)
8 XIII Rosalind ˈrɒzəlɨnd 72 ± 12 0,25 69 927 0,558460 0,279 1986 Synnott
(Voyager 2)
9 XXVII Cupido ˈkjuːpɨdo ~18 0,0038 74 800 0,618 0,1 2003 Mark R. Showalter en
Jack J. Lissauer
10 XIV Belinda bɨˈlɪndə
Belinda.gif
90 ± 16
(128 × 64)
0,49 75 255 0,623527 0,031 1986 Synnott
(Voyager 2)
11 XXV Perdita ˈpɜrdɨtə 30 ± 6 0,018 76 420 0,638 0 1999 Erich Karkoschka
(Voyager 2)
12 XV Puck ˈpʌk
Puck.png
162 ± 4 2,90 86 004 0,761833 0,3192 1985 Synnott
(Voyager 2)
13 XXVI Mab ˈmæb ~25 0,01 97 734 0,923 0,1335 2003 Showalter en
Lissauer
14 V Miranda mɨˈrændə
Miranda.jpg
471,6 ± 1.4
(481 × 468 × 466)
65,9 ± 7,5 129 390 1,413479 4,232 1948 Gerard P. Kuiper
15 I Ariel ˈɛəriəl
Ariel (moon).jpg
1 157,8 ± 1,2
(1162 × 1156 × 1155)
1 353 ± 120 191 020 2,520379 0,260 1851 William Lassell
16 II Umbriel ˈʌmbriəl
PIA00040 Umbrielx2.47.jpg
1 169,4 ± 5,6 1 172 ± 135 266 300 4,144177 0,205 1851 Lassell
17 III Titania tɨˈtɑːnjə
Titania (moon) color cropped.jpg
1 576,8 ± 1,2 3 527 ± 90 435 910 8,705872 0,340 1787 Herschel
18 IV Oberon ˈoʊbərɒn
Voyager 2 picture of Oberon.jpg
1 522,8 ± 5,2 3 014 ± 75 583 520 13,463239 0,058 1787 Herschel
19 XXII Francisco frænˈsɪskoʊ ~22 0,0072 4 276 000 −266,56 147,459 2003 (gesien in 2001) Matthew J. Holman et al.
20 XVI Caliban ˈkælɨbæn ~72 0,25 7 231 000 −579,73 139,885 1997 Brett J. Gladman et al.
21 XX Stephano ˈstɛfənoʊ ~32 0,022 8 004 000 −677,37 141,873 1999 Gladman et al.
22 XXI Trinculo ˈtrɪŋkjʊloʊ ~18 0,0039 8 504 000 −749,24 166,252 2001 Holman et al.
23 XVII Sycorax ˈsɪkəræks ~150 2,30 12 179 000 −1288,28 152,456 1997 Philip D. Nicholson et al.
24 XXIII Margaret ˈmɑrɡərɨt ~20 0,0054 14 345 000 1687,01 51,455 2003 Sheppard en
Jewitt
25 XVIII Prospero ˈprɒspəroʊ ~50 0,085 16 256 000 1 978,29 146,017 1999 Holman et al.
26 XIX Setebos ˈsɛtɨbʌs ~48 0,075 17 418 000 −2225,21 145,883 1999 John J. Kavelaars et al.
27 XXIV Ferdinand ˈfɜrdɨnænd ~20 0,0054 20 901 000 −2 805,51 167,346 2003 Holman et al.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Planet and Satellite Names and Discoverers”. Gazetteer of Planetary Nomenclature. USGS Astrogeology: July 21, 2006. URL besoek op 2006-08-06.

Eksterne skakels[wysig]

Die sonnestelsel
Son Mercurius Venus Maan Aarde Phobos en Deimos Mars Ceres Asteroïdegordel Jupiter Jupiter se natuurlike satelliete Jupiter se ringe Saturnus Saturnus se natuurlike satelliete Saturnus se ringe Uranus Uranus se natuurlike satelliete Uranus se ringe Neptunus Neptunus se natuurlike satelliete Neptunus se ringe Pluto Charon, Nix en Hydra Haumea Haumea se natuurlike satelliete Makemake Kuiper-gordel Eris Dysnomia Verstrooide skyf Hills-wolk Oort-wolkSolar System Template Final.png
Beeldinligting
SonMercuriusVenusAardeMarsCeresJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaMakemakeEris
Mane: AardeMarsAsteroïdiesJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaErisRinge: JupiterSaturnusUranusNeptunus
PlaneteDwergplaneteKleinplanete
MeteoroïdesAsteroïdesAsteroïdegordelSentoureTrans-Neptunus-voorwerpeKuiper-gordelVerstrooide skyfKometeHills-wolkOort-wolk