Uvongo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uvongo
Ligging van Uvongo op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Uvongo
Uvongo
Koördinate: 30°49′59″S 30°23′4″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit Hibiscuskus
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4270

Uvongo is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie was oorspronklik in 1954 gestig en het die dorpsgebiede van Manaba-strand en St. Michael's on Sea ingesluit. Die naam is 'n vervorming van die Zoeloewoord iVungu wat die plek waar 'n lae gromgeluid gemaak word beteken. Dit verwys na die waterval van 23 m naby die strand waar die rivier in 'n poel in stort.

Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]