Vaalkameeldoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaalkameeldoring
S.A. nasionale nommer: 169
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Superdivisie: Spermatophyta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie: A. haematoxylon
Binomiale naam
Acacia haematoxylon
Willd.

Die Vaalkameeldoring (Acacia haematoxylon) is 'n klein boompie wat soms nie groter as 'n struik word nie en kom voor in die Noord-Kaap en Noord-Wes; veral in die woestyn en halfwoestyn gebiede waar die grond diep, rooi en sanderig is. Die blare, die takkies wat sigsag is en die peule is bedek met fyn, grys hare. Dit gee die boom 'n sagte grys voorkoms. Die dorings (6 cm) is reguit en dun. Die blomme word in klein geel hofies gedra. Die peule is krom en word tot 14 cm lank.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]