Vaalkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaalkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. vaalensis
Binomiale naam
Anthus vaalensis
Shelley, 1900

Die Vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus vaalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.