Vaals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaals
Holset
Holset
Vlag van Vaals
Vlag
Wapen van Vaals
Wapen
Ligging van Vaals-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Vaals-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°46′22″N 6°01′05″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Reg van Loo (onafhanklik)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 23,90 km²  (9,2 vk m)
 - Land 23,89 km² (9,2 vk m)
 - Water 0,01 km² (0 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 9 732
 - Digtheid 407/km² (1 054,1/vk m)
Poskode 6290-6295
Skakelkode(s) 043
Webwerf: www.vaals.nl

Vaals (Ripuaries en Limburgs: Vols) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Waalse provinsie Luik en aan die Duitse stad Aken in die deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Vaals het sowat 8 000 inwoners (2003).

Die gesamentlike grens van België, Duitsland en Nederland - die Drielandepunt genoem - lê in hierdie munisipaliteit, op die Vaalserberg (323 m), tewens Nederland se hoogste punt.

In die munisipaliteit word Vaals gepraat, wat 'n variant is van die Ripuariese dialek, maar deur die Vaals se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Vaals:
Camerig, Cottessen, D'n Esch, Harles, Holset, Mamelis, Melleschet, Nieuw-Lemiers, Oud-Lemiers, Raren, Rott, Vaals (dorp), Vaalsbroek, Vijlen en Wolfhaag.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vaals (kategorie)


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert