Vaatplant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaatplante
Tydperk: Vroeë Siluriaan - Onlangs
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisies

Die vaatplante, tracheofiete of hoër plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplants sluit in die varings, kolfmosse, perdesterte, blomplante, keëldraende plante en ander gimnosperme. Die wetenskaplike name vir vaatplante is Tracheophyta en Tracheobionta, maar dit word nie gereeld gebruik nie. Nie-vaatplante sluit vroeër ontwikkelde stamme in Plantae soos mosse, horingblad, en lewermossse in en lede van ander ryke soos verskeie alge.

Die vaatplante word op twee maniere onderskei:

  1. Vaatplants het vaatweefsel wat stowwe deur die plan kan sirkuleer. Die eienskap maak dit vir vaatplante moontlik om groter te ontwikkel as nie-vaatplante wat ontbreek aan die gespesialisseerde geleidende weefselsen daarom beperk is tot betreklik klein groottes.
  2. In vaatplante is die hoof generasie fase die sporofiet, wat 'n diploïed is met twee stelle chromosome per sel. In nie-vaatplant is die hoof generasie fase baie keer die gametofiet, wat haploïed is met een stel chromosome per sel.

Watervervoer gebeur in of xileem of floëem: xileem drae water en anorganiese solutes opwaards na die blare van die wortels, terwyl floëem organiese solutes deur die hele plant vervoer.

Groepe plante wat lignified geleidende weefsel het (xileem vessels of tracheïede).

Lede[wysig]

Sien ook[wysig]