Vadodara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vadodara
વડોદરા
NyayM.jpg
Ligging van Vadodara op 'n kaart (Indië)
Vadodara
Vadodara
Ligging in Indië
Koördinate: 22°18′00″N 73°12′01″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Gujarat
Distrik Vadodara
Regering
 - Tipe Vadodara Munisipale Korporasie
 - Burgemeester Shrimati Jyotiben Pandya
 - Munisipale Kommissaris Ashwini Kumar
Oppervlak
 - Stad 402,28 km²  (155,32 vk m)
Hoogte 129 m (423 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 1 602 424
 - Digtheid 10 335/km² (26 770/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 390 0XX
Skakelkode(s) 91-265
Webwerf: vadodaracity.com

Vadodara (Gujarati: વડોદરા, Vaḍodarā; voorheen: Baroda) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat GujaratAhmedabad en Surat met 'n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is 'n belangrike industrie- en universiteitstad met 'n groot nywerheidsektor.