Van Reenen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Van Reenen
Ligging van Van Reenen op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Van Reenen
Van Reenen
Koördinate: 28°22′34″S 29°22′55″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Tydsone SAST (UTC+2)
Die Llandaff Oratory in Van Reenen.

Van Reenen is 'n dorp in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die grens met die Vrystaat. Die N3 nasionale pad gaan deur die dorp. Die dorp is aan die bokant van die Van Reenenspas.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]