Van Wyksvlei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Van Wyksvlei
(Van Wyk's Vlei)
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Ligging van Van Wyksvlei op 'n kaart (Noord-Kaap)
Van Wyksvlei
Van Wyksvlei
Koördinate: 30°21′6″S 21°49′26″O Koördinate: 30°21′6″S 21°49′26″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Kareeberg
Bevolking (2011)
 - Stad 1 721
Tydsone SAST (UTC+2)
Die NG gemeente Vanwyksvlei is in 1917 van 'n gedeelte van die NG gemeente Carnarvon afgestig.
Die hotel op Vanwyksvlei.

Van Wyksvlei (of Van Wyk's Vlei) is 'n dorp, deel van die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit, wat ook uit Vosburg en Carnarvon bestaan. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 1 721, waarvan 92.5% Kleurlinge en 4.0% Blankes is[1].

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1882 aanvanklik as Van Wyk's Vley Estate gevestig en na 'n plaaslike boer vernoem. Munisipale status is in 1975 toegeken.

Omgewing[wysig]

Die dorp lê op die suidelike rand van die Boesmanland en word omring deur soutpanne. Die Vanwyksvlei-dam is in 1883 voltooi en was die eerste dam wat deur die Staat gebou is. Daar is Boesmanrotskuns by Springbokoog, 30 km noordwes van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]