Vancouver-eiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vancouver-eiland
Inheemse naam: Vancouver Island
Satellietbeeld van Vancouver-eiland
Satellietbeeld van Vancouver-eiland
Geografie
Ligging Wes-kus van Kanada, Stille Oseaan
Koördinate 49°30′N 125°30′W
Oppervlak 31 285 vk km
Hoogste punt Golden Hinde 2 200 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Flag of British Columbia.svg Brits-Columbië
Hoofstad Victoria

 (80 032)

Demografie
Bevolking 759 336
Die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van Kanada
Kaart wat Vancouver-eiland vertoon
Nie-amptelike vlag van Vancouver-eiland

Vancouver-eiland (Engels: Vancouver Island) is die grootste Noord-Amerikaanse eiland aan die Stille Oseaan en is aan die weskus van Kanada geleë. Die eiland is net noordwes van die grens tot die Verenigde State, die stad Seattle en net wes van die stad Vancouver geleë. Dit maak deel uit van die Kanadese provinsie Brits-Columbië en is vernoem ná die Britse offisier en ontdekker George Vancouver. Victoria, die hoofstad van die provinsie, is in die suidooste van die eiland geleë.