Varsseveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Varsseveld
Ligging van Varsseveld op 'n kaart (Gelderland)
Varsseveld
Varsseveld
Ligging van Varsseveld in Gelderland
Koördinate: 51°56′36″N 6°27′34″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Munisipaliteit Flag Oude IJsselstreek.png Oude IJsselstreek
Bevolking
 - Dorp 6 000
Poskode 7051
Skakelkode(s) 0315

Varsseveld is ’n dorp in die munisipaliteit Oude IJsselstreek in die provinsie Gelderland in Nederland.

Die dorp het byna 5 800 inwoners. Varsseveld het ’n moderne sportsentrum met ’n binnenshuise swembad met voorsiening vir buitemuurse sportsoorte ook. Die dorp het volop industriële werksgeleenthede.

Geboortes[wysig]

Eksterne skakels[wysig]