Varswater-harder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Varswater-harder
'n Naverwante soort
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Mugiliformes
Familie: Mugilidae
Genus: Myxus
Spesie: M. capensis
Binomiale naam
Myxus capensis
(Valenciennes, 1836)

Die Varswater-harder (Myxus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom voor van Valsbaai tot by Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as Freshwater mullet.

Voorkoms[wysig]

Die vis word 45 cm lank. Die vis is silwerkleurig wanneer dit in varswater is en word donker aan die bokant wanneer dit in soutwater (in die see) kom.

Gewoontes[wysig]

Die vis is meer volop in die Kaapse riviere as ander harderspesies en kan tot 100 km land-in voorkom. Die vis bly die grootste gedeelte van haar lewe in varswater en gaan net na die see om eiers te lê tussen Maart en November. Damme en keerwalle verhoed die natuurlike migrasie van die vis en het tot gevolg dat hulle getalle aan die afneem is.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]