Vaucouleurs (Meuse)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaucouleurs
Kapelle in Vaucouleurs
Kapelle in Vaucouleurs
Wapen van Vaucouleurs
Wapen
Ligging van Vaucouleurs op 'n kaart (Frankryk)
Vaucouleurs
Vaucouleurs
Koördinate: 48°36′09″N 5°39′57″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Lorraine.svg Lotaringe
Département Blason département fr Meuse.svg Meuse
Arrondissement Commercy
Kanton Vaucouleurs
Regering
 - Burgemeester Gilles Varnier
Oppervlak
 - Stad 39,35 km²  (15,2 vk m)
Hoogte 242–372 m (794–1 220 vt)
Bevolking (2006)
 - Stad 2 141
 - Digtheid 54/km² (139,9/myl2)
Poskode 55140
Skakelkode(s) 55533

Vaucouleurs is 'n Franse historiese stadjie en munisipaliteit in die département Meuse in die gewes Lotaringe. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 2 100 (2006) en 'n oppervlakte van 39 km², en lê sowat 300 kilometer oos van Parys.

Geskiedenis[wysig]

'n Gedenkteken herinner aan Johanna van Arkel se verblyf in Vaucouleurs

Frankryk se nasionale heldin Johanna van Arkel het in die jare 1428 en 1429 enkele maande in Vaucouleurs gebly en hier gewag op toestemming vir 'n besoek aan die hof van koning Karel VII van Frankryk.

Bronne[wysig]

  • Franstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: