Veereier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Veereier
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ardeidae
Genus: Bubulcus
Bonaparte, 1855
Spesie: B. ibis
Binomiale naam
Bubulcus ibis
Linnaeus, 1758

Die veereier (Bubulcus ibis) is 'n klein wit voël wat aan die familie van reiers behoort. Hierdie voëls staan in die volksmond as bosluisvoëls bekend. Dit is die enigste spesie in die genus Bubulcus.

'n Mannetjie in broeigewaad.
Eier

Ander name[wysig]

  • Wetenskaplike naam: Bubulcus ibis
  • Engelse naam: Cattle Egret
  • Nederlandse naam: Koereiger

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Bubulcus ibis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 05 November 2008. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.