Vepr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die K-157 Vepr.

Vepr (K-157) (Russies: Вепрь, Afrikaans: Wilde beer) is 'n duikboot wat deel vorm van die Russiese kernaangedrewe duikboot projek 971 Schuka-B Akula-II.

Die boeg is op 16 Junie 1990 voltooi deur Sevmash en die boot is op 10 Desember 1994 te water gelaat. Op 25 Desember 1995 word die boot operasioneel in diens geneem. Vepr se tuishawe is Gadzhievo.