Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kingdom of Great Britain and Ireland
Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland
Union flag 1606 (Kings Colors).svg
St Patrick's saltire.svg
1800 – 1922 Flag of the United Kingdom.svg
Flag of Ireland.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Dieu et mon droit
(Frans: "God en my reg")1
Volkslied: God Save the King/Queen
Ligging of Verenigde Koninkryk
Grondgebied van die Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland
Hoofstad Londen
51°30′N 0°07′W
Taal/Tale Engels
Wallies (Wallis)
Iers-Gaelies (dele van Ierland
Skots-Gaelies (dele van Skotland)
Regering Grondwetlike monargie
Monarg
 - (18011820) (monarg sedert 1760) George III
 - (18201830) George IV
 - (18301837) William IV
 - (18371901) Victoria
 - (19011910) Edward VII
 - (19101922) (titel gebruik tot 1927) George V
Eerste Minister
 - 1801, 18041806 William Pitt the Younger
 - 19241927 Stanley Baldwin
Wetgewer Parlement
Geskiedenis
 - 1800 Unie 1 Januare
 - Ierse onafhanklikheid 6 Desember 1922
Oppervlakte
 - 1801 315 093 km2
121 658 sq mi
Bevolking
 - 1801 skatting 16 345 646 
     Digtheid 51,9 /km² 
134,4 /sq mi
 - 1921 est. 42 769 196 
Geldeenheid Pond sterling

Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (Engels: Kingdom of Great Britain and Ireland) was die amptelike naam en staatsvorm van die Verenigde Koninkryk van 1 Januarie 1801 tot 12 April 1927. Dit het tot stand gekom met die vereniging van die Koninkryk van Groot-Brittanje (wat self ’n unie was van die Koninkryke van Engeland en Skotland) en die Koninkryk van Ierland, met Ierland wat regstreeks van Westminster af regeer is.

Lys van monarge[wysig]

Tot 1927 was die woorde "Koning(in) van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland" deel van die monarg se koninklike titel. In 1927 is die woorde "Verenigde Koninkryk" weggelaat en was die titel "Koning(in) van Groot-Brittanje, Ierland ... [en ander plekke]". Die woorde "Verenigde Koninkryk" is in 1953 in die titel teruggeplaas. Die verwysing na "Ierland" is vervang deur ’n verwysing na "Noord-Ierland".

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]