Vermaaklikheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vermaaklikheid
Ligging van Vermaaklikheid op 'n kaart (Wes-Kaap)
Vermaaklikheid
Vermaaklikheid
Koördinate: 34°18′S 21°2′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Hessequa
Tydsone SAST (UTC+2)

Vermaaklikheid is geleë 40 km suidwes van Riversdal en naby die mond van die Duivenhoksrivier en is bereikbaar met ‘n grondpad wat ook na nog 8 km na Puntjie lei. Dit is in die plaaslike gebied bekend as Hessequa.

Die gehug bestaan uit ‘n aantal kleinhoewes met tuintjies en klein boorde tussen die duine. Dekriet word gesny en ook kom heide en proteas in die veld voor. Oorspronklik was die hele omgewing eiendom van die De Jager-familie. Die meeste huise dateer uit die 19de eeu en het ‘n besondere eenvoudige boustyl met ‘n riet dak. Plaasarbeiders woon soms nog in kapstylhuise.

Bibliografie[wysig]

  • Lantern, jaargang 11, no. 1, Julie 1961

Sien ook[wysig]