Vernon Philander

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vernon Philander
Vernon-philander.jpg
Philander speel vir Suid-Afrika teen Somerset in 2012.
Volle naam Vernon Darryl Philander
Gebore 24 Junie 1985 (1985-06-24) (29 jaar oud)
Ravensmead, Bellville, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Bynaam(e) Pro, V-Dawg, Big Vern
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm vinnig
Rol Veelsydig
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 311) 9 November 2011 v Australië
Laaste Toets 1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno. 75
EDI debuut (no 86) 24 Junie 2007 v Ierland
Laaste EDI 11 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 75
T20I debuut (no 29) 11 September 2007 v Wes-Indië
Laaste T20I 16 Desember 2007 v Wes-Indië
T20I hempno. 75
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2001–2009 Westelike Provinsie
2004 Devon
2004- Kaapse Kobras
2008 Middlesex
2012 Somerset
2013 Kent
2013– Jamaica Tallawahs
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets        EDI      1e rang    A-lys     T20I
Wedstryde 23 13 106 103 7
Lopies aangeteken 604 103 3,005 1209 14
Kolfgemiddeld 23.45 25.75 25.53 24.67 3.50
100s/50s 0/4 0/0 2/8 0/4 0/0
Hoogste telling 74 23 168 79* 6
Aflewerings geboul 4,747 515 19,083 4229 83
Paaltjies 112 14 402 96 4
Boulgemiddeld 20.11 25.28 20.86 34.23 28.50
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 9 0 20 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 2 n/a 2 - -
Beste boulontleding 6/44 4/12 7/61 4/12 2/23
Vangskote/Stonkings 6/– 4/- 27/- 9/- 1/-
Bron: Cricinfo, 6 Maart 2014

Vernon Darryl Philander (* 24 Junie 1985 in Bellville, Wes-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is 'n regterarm-bouler en veelsydige speler, en het voorheen sy land op onder-19 vlak verteenwoordig. Hy speel vir die Kaapse Kobras in plaaslike Suid-Afrikaanse krieket.

Philander maak sy EDI-debuut op sy 22ste verjaarsdag, teen Ierland in Belfast. Hy neem 4 paaltjies vir slegs 12 lopies, wat die wedstryd vir die Proteas beklink het.

Hy word as die tweede beste bouler en derde beste veelsydige speler in die wêreld gereken deur die IKR (gedurende Mei 2013). Die beste bouler is mos Dale Steyn en die beste veelsydige speler is Jacques Kallis, beide Suid-Afrikaners.

Philander het Engelse graafskapskrieket gespeel, eers vir Middlesex in April en Mei 2008, Somerset in April en Mei 2012, en laastens vir Kent in Julie 2013.[1]

Toetskrieket[wysig]

Op 20 Desember 2013 neem Philander sy 100ste toetspaaltjie in die eerste toets teen Indië in Johannesburg. Vir sy persoonlike rekord bereik hy die 100-paaltjiemerk in slegs 19 toetswedstryde, die sewende vinnigste bouler ooit. Vroeër dieselde dag het hy 'n ankerbeurt van 59 lopies (van 86 balle) met die kolf aangeteken, wat bewys dat hy 'n puik veelsydige speler vir die Proteas is.

Rekords[wysig]

Vyf paaltjies per toetsbeurt[wysig]

Vyf paaltjies per beurt deur Vernon Philander geneem[2]
Nommer Syfers Wedstryd Teen Stad/Land Veld Begindatum Uitslag
1 5-15 1 Vlag van Australië AUS Kaapstad, Suid-Afrika Saharapark Nuweland 9 Nov 2011 Wen
2 5-70 2 Vlag van Australië AUS Johannesburg, Suid-Afrika Wanderersstadion 17 Nov 2011 Verloor
3 5-53 3 Vlag van Sri Lanka SRI Centurion, Suid-Afrika SuperSport-park 15 Des 2011 Wen
4 5-49
5 6-44 6 Vlag van Nieu-Seeland NZL Hamilton, Nieu-Seeland Seddonpark 15 Mrt 2012 Wen
6 6-81 7 Vlag van Nieu-Seeland NZL Wellington, Nieu-Seeland Basin Reserve 23 Mrt 2012 Gelykop
7 5-30 10 Vlag van Engeland ENG Londen, Engeland Lord's 16 Aug 2012 Wen
8 5-7 13 Vlag van Nieu-Seeland NZL Kaapstad, Suid-Afrika Saharapark Nuweland 2 Jan 2013 Wen
9 5-59 15 Vlag van Pakistan PAK Kaapstad, Suid-Afrika Saharapark Nuweland 14 Feb 2013 Wen

Beste vertonings van sy loopbaan[wysig]

soos op 25 Desember 2013

Kolf Boul
Lopies Wedstryd Plek Seisoen Boulsyfer Wedstryd Plek Seisoen
Toetse 74 Suid-Afrika v Pakistan Centurion 2013 6-44 Proteas v Nieu-Seeland Hamilton 2012
EDI 23 Proteas v Engeland Leeds 2008 4-12 Proteas v Ierland Belfast 2007
Twintig20 Internasionaal 6 Proteas v Engeland Kaapstad 2007 2-23 Proteas v Bangladesj Kaapstad 2007
Eersterangs 168 Westelike Provinsie v Griekwaland Wes Kimberley 2004 7-61 Kaapse Kobras v Knights Kaapstad 2012
A-lys 79* Suid-Afrika A v Bangladesj A Oos-Londen 2011 4-12 Proteas v Ierland Belfast 2007
Twintig-20 56* Kaapse Kobras v Hoëveldse Leeus Johannesburg 2007 5-17 Kaapse Kobras v Natal Dolfyne Kaapstad 2010

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Kent sign South Africa all-rounder”. BBC Sport. URL besoek op 24 Oktober 2013.
  2. Statsguru: Vernon Philander”. Cricinfo. URL besoek op 27 November 2013.


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Hashim Amla (kaptein) - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]