Verona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verona
Collage Verona.jpg
Vlag van Verona
Vlag
Wapen van Verona
Wapen
Ligging van Verona op 'n kaart (Italië)
Verona
Verona
Koördinate: 45°26′17″N 10°59′38″O Koördinate: 45°26′17″N 10°59′38″O
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Veneto.svg Veneto
Provinsie Verona
Regering
 - Burgemeester Flavio Tosi
Oppervlak
 - Stad 206,63 km²  (79,78 vk m)
Hoogte 59 m (194 vt)
Bevolking (30 September 2011)
 - Stad 264 158
 - Digtheid 1 278,35/km² (3 310,9/myl2)
Poskode 37100
Skakelkode(s) 045
Webwerf: portale.comune.verona.it

Verona (uitgespreek [veˈro(ː)na]) is 'n belangrike toerisme-stad in die noorde van Italië en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 'n bevolking van 264 158 mense in 2011 gehad, waarvan 87% Italiaans was. Verona is in 2000 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Die stad is bekend as die plek waar William Shakespeare se tragedie Romeo en Juliet afspeel.

Eksterne skakels[wysig]

Panorama van die stad.