Versailles

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Versailles
Versailles collage.jpg

Kaart Wapen
Versailles map.png
Blason ville fr Versailles (Yvelines).svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Flag of Île-de-France.svg Île-de-France
 Département Blason département fr Yvelines.svg Yvelines
 Koördinate 48°48′N 2°08′O
 Stigting 1038
 Oppervlakte:  
 - Totaal 26,18 vk km
 Hoogte bo seevlak 103-180 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 86 477
 - Bevolkingsdigtheid 3 303/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester François de Mazières
 Amptelike webwerf versailles.fr
Kasteel van Versailles

Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk, geleë is. Dit is veral bekend om die kasteel van Versailles wat deur Lodewyk XIII gebou en deur sy seun Lodewyk XIV uitgebrei is.

Naas die wêreldberoemde kasteel, is daar ook ander besienswaardighede waaronder:

  • Die katedraal, gebou tussen 1743 en 1754
  • Die Église Notre-Dame, gebou tussen 1684 en 1686

Belangrike geskiedkundige wêreldgebeure het hier plaasgevind, waaronder:

Onderwys[wysig]