Versamelvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Versamelvoël
Versamelvoël in die Etosha Nasionale Park, Namibië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Passeridae
Genus: Philetairus
A. Smith, 1837
Spesie: P. socius
Binomiale naam
Philetairus socius
(Latham, 1790)
Verspreiding oor die suidelike Kalahari in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.
Verspreiding oor die suidelike Kalahari in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.
Subspesies

P. s. socius
P. s. eremnus
P. s. xericus
P. s. geminus

Die Versamelvoël (Philetairus socius) is 'n sangvoël wat in suidelike Afrika voorkom. Die voël behoort tot die familie van wewervoëls (Ploceidae). Uiterlik lyk hulle baie soos die huismossies.

Versamelvoëlnes
Versamelvoëlnes in die Kalahari

Ander name[wysig]

  • Ander Afrikaanse name: Familievoël
  • Engelse naam: Sociable Weaver
  • Duitse naam: Siedelweber
  • Wetenskaplike naam: Philetairus socius

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Philetairus socius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]