VfL Borussia Mönchengladbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Borussia Mönchengladbach
logo
Volle naam Borussia VfL 1900 e.V.
Mönchengladbach
Bynaam/me Die Fohlen
Stigting 1 Augustus 1900
Tuisveld Stadion im Borussia Park,
Mönchengladbach
Kapasiteit 54 057
Voorsitter Rolf Königs
Bestuurder Lucien Favre
Liga Bundesliga
2011/12 4. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Ondersteuners van Borussia Mönchengladbach op die Stadion im Borussia Park

Borussia Mönchengladbach is ‘n Duitse sokkerklub, gestig in 1900, uit die stad Mönchengladbach. Die klub speel sy tuiswedstryde sedert 2004 in die Stadion im Borussia Park. Voorheen was die klub se tuisveld die legendariese Bökelberg.

Nadat die klub in 1965 die Bundesliga haal, volg die suksesvolste tydperk in die klubgeskiedenis. Die klub wen die Bundesliga vyf keer in ag seisoene, wen die Duitse beker en ook twee keer die UEFA-beker. Verder haal Borussia in 1977 die eindstryd van die Europese beker I, maar verloor teen Liverpool F.C. Daarna gaan die klub die kreeftegang en kon sedertdien nog slegs een keer die Duitse beker in 1995 wen.

Erelys[wysig]

Duitse sokkerkampioen

1969/70, 1970/71, 1974/75, 1975/76, 1976/77

DFB-Pokal

1960, 1973, 1995

UEFA-beker

1975, 1979

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 1963-64 (II) Regionalliga Wes 8ste
  • 1964-65 (II) Regionalliga Wes 1ste
  • 1965-66 (I) Bundesliga 13de
  • 1966-67 (I) Bundesliga 8ste
  • 1967-68 (I) Bundesliga 3de
  • 1968-69 (I) Bundesliga 3de
  • 1969-70 (I) Bundesliga 1ste
- Duitse kampioen
  • 1970-71 (I) Bundesliga 1ste
- Duitse kampioen
  • 1971-72 (I) Bundesliga 3de
  • 1972-73 (I) Bundesliga 5de
  • 1973-74 (I) Bundesliga 2de
  • 1974-75 (I) Bundesliga 1ste
- Duitse kampioen
  • 1975-76 (I) Bundesliga 1ste
- Duitse kampioen
  • 1976-77 (I) Bundesliga 1ste
- Duitse kampioen
  • 1977-78 (I) Bundesliga 2de
  • 1978-79 (I) Bundesliga 10de
  • 1979-80 (I) Bundesliga 7de
  • 1980-81 (I) Bundesliga 6de
  • 1981-82 (I) Bundesliga 7de
  • 1982-83 (I) Bundesliga 12de
  • 1983-84 (I) Bundesliga 3de
  • 1984-85 (I) Bundesliga 4de
  • 1985-86 (I) Bundesliga 4de
  • 1986-87 (I) Bundesliga 3de
  • 1987-88 (I) Bundesliga 7de
  • 1988-89 (I) Bundesliga 6de
  • 1989-90 (I) Bundesliga 15de
  • 1990-91 (I) Bundesliga 9de
  • 1991-92 (I) Bundesliga 13de
  • 1992-93 (I) Bundesliga 9de
  • 1993-94 (I) Bundesliga 10de
  • 1994-95 (I) Bundesliga 5de
- DFB-beker
  • 1995-96 (I) Bundesliga 4de
  • 1996-97 (I) Bundesliga 11de
  • 1997-98 (I) Bundesliga 15de
  • 1998-99 (I) Bundesliga 18de
  • 1999-00 (II) 2. Bundesliga 5de
  • 2000-01 (II) 2. Bundesliga 2de
  • 2001-02 (I) Bundesliga 12de
  • 2002-03 (I) Bundesliga 12de
  • 2003-04 (I) Bundesliga 11de
  • 2004-05 (I) Bundesliga 15de
  • 2005-06 (I) Bundesliga 10de
  • 2006-07 (I) Bundesliga 18de
  • 2007-08 (II) 2. Bundesliga 1ste
  • 2008-09 (I) Bundesliga

Eksterne skakels[wysig]


Bundesliga 2010/11-seisoen

TSG 1899 Hoffenheim - SC Freiburg - Bayer 04 Leverkusen - FC Beiere München - 1. FC Kaiserslautern - BV Borussia Dortmund - 1. FC Neurenberg - Eintracht Frankfurt - FSV Mainz 05 - Hannover 96 - FC St. Pauli - Hamburger SV - VfL Borussia Mönchengladbach - 1. FC Keulen - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg