Victoria & Alfred Waterfront

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaapstad se Waterfront soos gesien vanaf Tafelbaai.
Die Groot Wiel in die Waterfront, amptelik bekend as die Cape Wheel[1].
Die Waterfront is 'n gewilde bestemming vir inkopies, vermaak en ontspanning.
Die Jolly Roger is een van die plesierbote wat vaarte uit van die Waterfront af aanbied[2].

Die Victoria & Alfred Waterfront is geleë tussen Robbeneiland en Tafelberg in die hart van Kaapstad se werkende hawe, en is een van die gewildste bestemmings in Suid-Afrika. Met die manjifieke see- en berguitsigte aan beide kante, uitstekende winkels en vermaaklikheid asook wêreldklas-hotelle vorm dit ook 'n bedrywige handelsgebied met unieke kantoorruimte en luukse woonstelle in die residensiële marina.

Verwysings[wysig]

  1. Die webtuiste van die Cape Wheel. URl besoek op 16 Junie 2013
  2. Die bootoperateur se webtuiste. URL besoek op 16 Junie 2013

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: