Videospeletjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kinders speel videospeletjies in 'n videoarkade.

'n Videospeletjie is 'n elektroniese speletjie wat op 'n TV, rekenaar of elektroniese video-apparaat gespeel word.[1]

Geskiedenis[wysig]

Videospeletjies het in Amerika ontstaan toe 'n "Cathode ray tube Amusement Device" op 14 Desember 1948 onder VSA-patent 2455992 gepatenteer is.[2]

Ontwikkeling[wysig]

Hoofartikel: Video speletjie ontwikkeling..

Verwysings[wysig]