Vijayawada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vijayawada
విజయవాడ
Bezawada
Uitsig oor Vijayawada.
Uitsig oor Vijayawada.
Ligging van Vijayawada op 'n kaart (Indië)
Vijayawada
Vijayawada
Ligging in Indië
Koördinate: 16°31′08.50″N 80°37′17.38″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Andhra Pradesj
Distrik Krisjna
Oppervlak
 - Stad 261 km²  (101 vk m)
Hoogte 536 m (1 759 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 048 240
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 520 XXX
Skakelkode(s) 91-866-XXX XXXX
Webwerf: ourvmc.org

Vijayawada (Telugu: విజయవాడ), vroeër: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhra Pradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met 'n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna-rivier naby die Golf van Bengale geleë.