Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir Villiersdorp, 'n nedersetting in die Wes-Kaap, sien Villiersdorp.
Villiers
Ligging van Villiers op 'n kaart (Vrystaat)
Villiers
Villiers
Koördinate: 27°2′0″S 28°36′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Fezile Dabi
Plaaslike Munisipaliteit Mafube
Bevolking
 - Stad 2 000
Tydsone UTF+2 (UTC)
Poskode 9840
Skakelkode(s) 058
Stigting 1882
Genoem na Louis de Villiers

Die dorpie Villiers aan die Vaalrivier in die Oos-Vrystaat is in 1882 op die plase Grootdraai en Pearson Valley gestig. Munisipale status het eers in 1917 gevolg. Villiers is na Louis de Villiers genoem, aan wie die plase behoort het.

Omgewing[wysig]

Nabygeleë dorpe (met afstand in km):

Die N3 nasionale pad gaan verby die dorp. Veeboerdery en mielieproduksie is die belangrikste boerdery. Villiers is naby verskeie oorde by die Vaaldam.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Koördinate: 27°01′50″S 28°36′06″O  (Villiers)