Visual Basic for Applications

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Visual Basic for Applications is die Visual Basic programmeertaal wat deel is van Microsoft Office, en wat gebruik word om programme (of macros) binne MS Office programme te skryf.