Visuil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Visuil
'n Volwasse visuil.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Scotopelia
Spesie: S. peli
Binomiale naam
Scotopelia peli
(Bonaparte, 1850)

Die Visuil (Scotopelia peli) is 'n skaars standvoël wat in groot bome by mere en stadig vloeiende riviere slaap. Die voël is 60 - 64 cm lank en 2 - 2.4 kg groot. Die uil se getalle neem af weens versteuring en wateronttrekking uit groot riviere. In Engels staan die voël bekend as die Pel's Fishing Owl.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Visuil (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Scotopelia peli”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.