Vitesse Arnhem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vitesse
Gelredome Binnenkant.jpg
Volle naam Stichting Betaald Voetbal Vitesse
Stigting 14 Mei 1892
Tuisveld Gelredome,
Arnhem
Kapasiteit 25 000
Voorsitter Vlag van Georgië (land) Merab Jordania
Afrigter Vlag van Nederland John van den Brom
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Vitesse is 'n sokkerspan in die Nederlandse stad Arnhem wat in die Eredivisie speel. Die span se tuisveld is die Gelredome (wat 25 000 sitplekke het en 'n dak wat oor die hele stadion, inklusief die veld, kan trek). Tans is Merab Jordania die eienaar. Hy is 'n vriend van Roman Abramovic (die eienaar van Chelsea FC). Vitesse het sterk mededinging met NEC Nijmegen en hulle derby staan as die Gelderse derby bekend.

Erelys[wysig]

  • Kampioen Nederland
(naaswenner (6): 1896/97, 1897/98, 1902/03, 1912/13, 1913/14, 1914/15)
  • Kampioen Eerste divisie (2)
1976/77, 1988/89
(naaswenner (2): 1959/60, 1973/74)
  • Kampioen Tweede divisie (1)
1965/66
  • Kampioen Oos-Nederland (7)
1896/97, 1897/98, 1902/03, 1912/13, 1913/14, 1914/15, 1952/53
(naaswenner (5): 1922/23, 1940/41, 1943/44, 1945/46, 1949/50)
  • KNVB-Beker
(naaswenner (3): 1912, 1927, 1990)

Beroemde sokkerspelers en afrigters[wysig]

Spelers[wysig]

Afrigters[wysig]