Vlaams-Brabant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die vlag van Vlaams-Brabant
Ligging van die provinsie Vlaams-Brabant
Die wapen van Vlaams-Brabant

Vlaams-Brabant (Nederlands: Vlaams-Brabant, Frans: Brabant flamand, Duits: Flämisch-Brabant) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie tel sowat 1 077 000 inwoners (2010), het 'n oppervlakte van 2 106 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 511 inwoners per km². Die hoofstad is Leuven.

Vlaams-Brabant lê in die midde van België, teenoor Waals-Brabant, en omring die Brusselse Hoofstedelike Gewes. In die provinsie word Nederlands en Brabants gepraat.

Die ooste van Vlaams-Brabant behoort tot die Haspengouw. Die hoogste punt lê in die dorp Walshoutem (137 m) in die munisipaliteit Landen.

Administratiewe arrondissemente[wysig]

Vlaams-Brabant is in administratiewe opsig in twee arrondissemente verdeel:

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vlaams-Brabant (kategorie)


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Flag of Belgium.svg

Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Flag of Wallonia.svg Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwen) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gemeenskap | Flag of Wallonia.svg Franse Gemeenskap | Flag of the German Community in Belgium.svg Duitstalige Gemeenskap