Vlaardingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Vlaardingen
Vlaardingen

Vlaardingen Oude haven.jpg
Kaart Wapen
LocatieVlaardingen.png
Wapenvlaardingen1a.jpg
Vlag
Vlaardingen flag.svg
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Suid-Holland
 Koördinate 51°54′0″N 4°20′0″O
 Oppervlakte:  
 - Totaal 26.71 vk km
 -Droë land 23.68 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 71 193
 - Bevolkingsdigtheid 3006/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester (party) Tjerk Bruinsma (PvdA)
 Amptelike webwerf www.vlaardingen.nl

Vlaardingen is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Suid-Holland. Dit is geleë teen die noordbank van die Nieuwe Maas-rivier, wes van Schiedam. Die munisipaliteit bestuur 'n gebied van 27 km², met sowat 71 000 inwoners (2011).

Geboortes[wysig]