Vlag van Ascensioneiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Ascensioneiland
Vlag van  Ascensioneiland
Verhouding 1:2
Goedgekeur 11 Mei 2013
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die vlag van Ascensioneiland[1], ’n Britse oorsese gebied is op 11 Mei 2013 in gebruik geneem.[2] Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Tydens die 'n vergadering van die Raad van Ascensioneiland op 3 Maart 2009 is besluit dat die eiland 'n unieke vlag sal ontwerp in samewerking met die Buitelandse en Gemenebeskantoor van Brittanje. Lede het ook voorgestel dat 'n openbare kompetisie geloods moet word om die ontwerp van die vlag vas te stel.[3]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: