Vlag van Botswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Botswana
Vlag van  Botswana
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 30 September 1966
Ontwerp ’n Horisontale driekleurige vlag van ligblou, swart en ligblou met wit fraiings.

Die nasionale vlag van Botswana is op 30 September 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in bane van blou, swart en blou met wit fraaiings langs die swart baan.

Simboliek[wysig]

Die blou kleur verteenwoordig water, meer spesifiek reën, en kom van die leuse op die wapenskild van Botswana wat die Tswana-woord Pula (wat reën beteken) bevat. Die wit en swart bane verteenwoordig rasseharmonie en verwys ook na die sebras wat die nasionale wapenskild ondersteun.

Ontwerp[wysig]

Konstruksietekening

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vlae van Botswana (kategorie)


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.