Vlag van Mayotte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Mayotte
Vlag van  Mayotte
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Eenvoudige wit vlag met die wapen van die argipel in die middel.

Die Franse oorsese gebied Mayotte het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eiland het wel, soos die ander eilande in die Comore ’n eie onderskeidende vlag.

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

  • (en) Mayotte by Flags of the World.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vlae van Mayotte (kategorie)