Vlag van die Noordelike Mariana-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Julie 1976[1]
Ontwerp ’n Ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Geskiedenis[wysig]

In ooreenstemming met ander nasies in die Stille Oseaan soos die Marshall-eilande en Nauru, het die vlag van die Noordelike Mariana-eilande ’n blou baan met ’n wit ster.

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Noordelike Mariana-eilande”. Flags of the World. URL besoek op 12 Augustus 2013.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: