Vodacom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vodacom Edms. Bpk.
Vodacom logo.jpg
Tipe: Publiek
Gestig:
Hoofkwartiere:
Sleutelfigure: Shameel Joosub (Groep-HUB)
Area bedien: DRK, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Tanzanië
Intekenaars: 23,5 miljoen (Green Arrow Up.svg 51,9%)[1]
Industrie: Telekommunikasie
Produkte: Telefoon
Omset: 2006: R34,0 biljoen ZAR (Green Arrow Up.svg 24,6%)[2]
Netto inkomste: 2006: R5,13 biljoen ZAR (Green Arrow Up.svg 32%)[3]
Dividende: 2006: R4,5 biljoen ZAR (Green Arrow Up.svg 32,4%)[4]
Webtuiste: http://www.vodacom.co.za/
Jaareinde is 31 Maart

Vodacom is 'n Suid-Afrika-gebaseerde mobiele telekommunikasie-maatskappy, en was die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Vodacom is in kompetisie met vier ander selfoonmaatskappye in Suid-Afrika, naamlik MTN, Cell C, 8ta en Virgin Mobile. Dit is ook die voorste sellulêre diensverskaffer in Suid-Afrika met meer as 23 miljoen intekenaars. Vodacom was ook die eerste diensverskaffer om 'n 3G- (derde-generasie) of UMTS-netwerk in Suid-Afrika bekend te stel, en die maatskappy bied ook HSDPA.

Vodacom is deel van die globale Vodafone-selfoonreus.

Vodacom bied GSM-dienste in (alfabeties):

Die maatskappy verskaf dekking oor Kilimanjaro wat die hoogste piek op aarde is wat deur GSM gedek word.

Aandeelhouers[wysig]

Vodacom is in 1993 gestig as 'n gesamentlike werksooreenkoms tussen drie maatskappye:

Vodafone besit 99,8% van VenFin, wat veroorsaak dat Vodafone nou 'n 50%-aandeel in Vodacom het. In November 2005 het Vodafone ooreengekom om VenFin vir R16 biljoen (€2 biljoen) oor te koop. Vodacom mag hernoem word na Vodafone.

Eksterne skakels[wysig]