Volksparty vir Vryheid en Demokrasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Logo

Die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (Nederlands: Volkspartij voor Vrijheid en Democratie, VVD) is 'n Nederlandse regs-liberale politieke party, wat in 1948 gestig is.

Die politieke leier is Mark Rutte. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie gewen. Die party het 41 setels behaal.

Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die VVD met die christen-demokratiese Christen-Demokratiese Appèl (CDA) die Rutte I-kabinet gevorm. Mark Rutte het hierdie van die Eerste Minister gewees. Die kabinet was 'n minderheidskabinet, wat gesteun werd deur die Party vir die Vryheid (PVV) van Geert Wilders.

Sedert 5 November 2012 vorm die VVD met die Party van die Arbeid (PvdA) die Rutte II-kabinet.

Eksterne skakels[wysig]