Volmoed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Volmoed
Ligging van Volmoed op 'n kaart (Wes-Kaap)
Volmoed
Volmoed
Koördinate: 33°39′S 22°5′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Oudtshoorn
Oppervlak
 - Stad 2,29 km²  (0,9 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 235
 - Digtheid 100/km² (259/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Die NG gemeente Volmoed is op 21 November 1921 op die plaas Armoed gestig.

Volmoed is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Volmoed ressorteer onder die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Eden-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook[wysig]